Successfully reported

SunStone

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Louwrens K
1 nag
5.0
Aug 2025

Lekker rustig, weg van die pad en stil. Alles is mooi skoon en baie netjies. Ek het lekker hier gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ekhard J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Absoluut fantasties. Fantastiese akkommodasie en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrina M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Goeie opsie vir oornag. Baie netjies en gerieflike oornagplek. Als wat mens nodig het. Kids het die putt-putt en trap baie geniet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanne-Mari M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Heerlik geslaap en gebraai met 'n lieflike uitsig! Vreeslik lekker gebly en geslaap!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chirleen B
1 nag
4.0
Jun 2025

Dit was aanvaarbaar. Die plek is netjies en ruim. Restaurant se kos was regtig baie smaaklik. Enigste probleem was vullis was nie verwyder in kombuis nie - gemors was tot buitekant die asblik. En ons moes vra vir toiletpapier en handdoeke is eers omtrent 19:00 verskaf.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Chalet, skoon, goed versorg, netjies, perfek vir vinnige stop. Eienaar vriendelik. Absoluut fantasties, ek sal dit graag aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Dit is nou regtig 'n lekker familie plek om saam as gesin te kuier. Alles op een. Beste diens ooit. Vriendelik, lekker kuierplek en speelplek vir kinders. Geriewe is topgehalte. Kos is fantasties en bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rooidraai Farm 34 Portion 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee23b2f6cf38be7440e41f0b0886e7bbe5ee1bdc2db5ec1e67c1f001a46762ed7f8f0bfa81cd125cb8ad68242b3716cdca56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 R36 Rooidraai Farm 34 Portion 37 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.13242511429 30.438233613968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang