Successfully reported
+25

SunStone

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rooidraai Farm 34 Portion 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë op 'n lodge net buite Lydenburg, is SunStone 'n bekoorlike vakansiehuisie, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie.

Hierdie ruim kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea spog met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n muurgemonteerde TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, sowel as gratis WiFi-toegang.

Buite sluit die patio 'n eetarea met 'n ingeboude braai in, perfek om maaltye te geniet terwyl jy die uitsigte bewonder. Veilige parkering word vir gaste voorsien. Daarbenewens kan gaste gebruik maak van die restaurant op die perseel, minigolf, trapkarbaan en swembad vir ontspanning en vermaak.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louwrens K
5.0
Lekker rustig, weg van die pad en stil. Alles is mooi skoon en baie netjies. Ek het lekker hier gebly. Baie dankie.
Aug 2025
Ekhard J
Besigheidsreis
5.0
Absoluut fantasties. Fantastiese akkommodasie en waarde vir geld.
Jun 2025
Gavin B
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon en netjies. Sien sterre.
Apr 2025
Sarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Chalet, skoon, goed versorg, netjies, perfek vir vinnige stop. Eienaar vriendelik. Absoluut fantasties, ek sal dit graag aanbeveel!
Nov 2024
Ria F
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is nou regtig 'n lekker familie plek om saam as gesin te kuier. Alles op een. Beste diens ooit. Vriendelik, lekker kuierplek en speelplek vir kind...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R36, Rooidraai Farm 34 Portion 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink SunStone het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Rooidraai Farm 34 Portion 37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee23b2f6cf38be7440e41f0b0886e7bbe5ee1bdc2db5ec1e67c1f001a46762ed7f8f0bfa81cd125cb8ad68242b3716cdca56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 R36 Rooidraai Farm 34 Portion 37 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.13242511429 30.438233613968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang