Successfully reported

Sunview Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gary And Louise H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Starry skies and peace and quiet. This farm cottage has 2 spacious bedrooms with nice furniture and a nice bathroom. Very clean and there is WiFi. The kitchenette is very small but we are self-sufficient so it didn't bother us. No wine or beer glasses or 'toeklap' for the braai, but we carry our own so no problem. We loved that there is only 1 cottage so you are very private. Our dogs enjoyed the grassy area out front of the cottage and my Maltese enjoyed trying to catch the rooster who was far too quick for him. Lovely farm fresh air and clear starry skies. Kudu and duck in the lands. Henk is a perfect gentleman. Thank you for your hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie tevrede, dit wat jy op die web sien is wat jy kry. Dankie baie. Ons het by soveel plekke al oornag en dit was 'n groot verrassing by Sunview! 'n Silver skoon braairooster kry jy nie sommer by die meeste plekke nie, en hout en Blitz, alles wat nodig is. Dankie, dankie. Dit was heerlik, mooi en skoon. Ons sal enige tyd weer by julle oorbly. Die rustigheid van self.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Sal weer daar oorslaap. Baie lekker. Baie lekker gebly. Gasheer glad nie opdringerig nie, maar baie effektief. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlike oornag verblyf! Lieflike plek, op die mooiste plaas. Lekker grasperk waar ons hondjie kon rondhardloop na 'n lang dag se ry. Was so lekker om 'n vuurtjie aan te steek en die rustigheid te geniet. Henk is 'n uitstekende gasheer, en die plek is silwerskoon en netjies. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Gemaklike oorslaapplek. Die verblyf was skoon en netjies, en ons is vriendelik ontvang. Die kombuis is klein en basies. Die hoofslaapkamer is groot genoeg om daar te kuier. Die hoofslaapkamer het egter nie 'n deur nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robbie R
1 nag Gesin met tieners
3.2
Okt 2025

Netjies. Eenheid is klein maar netjies en goed ingerig. Al wat aandag kan kry, is die feit dat die hoofkamer nie 'n deur het nie, asook die badkamer net 'n gordyn vir 'n deur! Dit is nie aanvaarbaar nie, mens het privaatheid nodig asb. Verder, baie lekker oorslaapplekkie!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Mari D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absoluut 'n aanbeveling. Sunviev Accommodation offers a peaceful retreat with beautiful surroundings, ideal for a tired traveller. The host is friendly and helpful. We always try to stop here on our way home! Sunviev Accommodation bied 'n rustige toevlugplek met pragtige omgewing, ideaal vir 'n moeg geryde reisiger. Die gasheer is vriendelik en hulpvaardig. Ons probeer altyd hier te stop op pad huis toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Henk
Sunview Accommodation
Baie dankie vir die pragtige "review", Mari. Ons waardeer dit baie. Hoop ons sien julle gou weer. Beste groete. Henk & Amanda.

Liesl B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Great. Baie lekker gresperk vir hondjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Just the right distance from Joburg and we will be back. It was quiet, farm accommodation which we love. The host was very helpful. It is a new unit. The beds were comfortable and the bedding of excellent quality. The kitchenette is very small but we managed fine. A toaster would be the only extra we would ask for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Rustig en privaat. Ons het heerlik gebly. Baie rustig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Goedgewaagd, Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdb8ac12bc56baf722db74e8eec94606588c5d783c6d886903a46dcbdb4bd2d906d16e85e93222a1ab87190e46d3ecedc126?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Farm Goedgewaagd Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.850138003191 24.999174060558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang