Successfully reported

Sunward Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Delise O
1 nag
5.0
Mei 2025

Great. It was for a work colleague. He enjoyed the 1 night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sunward Guesthouse
Thank you for making use of our facility. Regards, Sunward Guesthouse staff.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A lovely place! A great stay. The unit is clean, well equipped and safe. Well located and in a quiet cul de sac. Our host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sunward Guesthouse
Marina, thank you for your feedback. It was a pleasure to have you here. We hope to see you soon. Kind regards, Susan.

Johanna V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Lovely. Awesome and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Sunward Guesthouse
Thank you for the review, much appreciated. Hope to see you again. Regards, Sunward Guesthouse.

Masithela S
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Great and enjoyable. One of the best places is clean and in the perfect location, very tranquil. The host was so friendly, welcoming and helpful. We will not hesitate to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Sunward Guesthouse
Thank you, looking forward to seeing you again. Regards.

Dinkies P
1 nag
4.0
Okt 2025

Baie rustig. Heerlik oornag. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties, ek sal dit hoogs aanbeveel. Ek het ongelooflik lekker gebly! Baie behulpsaam, baie skoon en 'n fantastiese veilige en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sunward Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer, hoop om jou weer te sien. Groete, Susan.

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Sal weer gebruik. Gasvrou, vriendelik en hulpvaardig! Netjies en gerieflike eenheid, naby parkeerplek. Lekker lapa naby, braai of om iets te sit en eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
Sunward Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien. Groete.

Andries S
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Baie netjies, skoon en veilig. Dit was waarlik 'n plesier om die tien nagte daar te slaap. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en ek kan Sunward Guesthouse aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan bly as ek in daardie omgewing werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sunward Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer, baie bly u was gelukkig hier. Sien uit om u weer te akkommodeer. Groete, Sunward Gastehuis.

Charles C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Very good. Pleasant and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
Sunward Guesthouse
Dear Charles, Thank you for your review, looking forward to accommodating you again. Kind regards, Susan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Harmonie Avenue, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDNhM2VkLTYyZmItNDZlMi1iYTBhLTk0ODEzZTFhN2M1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 27 Harmonie Avenue Sunward Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.254797 28.246534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang