Successfully reported

Super Cool

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Nadia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Weereens baie dankie aan die tannie en oom, baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, pragtige plekkie vir gesin met kinders. Tannie en oom was baie vriendelik en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Dankie vir die komplimente Nadia. Dit was vir ons baie aangenaam om julle te huisves en te leer ken. Ons is bly dat julle lekker gekuier het. Kom gerus weer. Seënwense. Roux & Henna Meyer

Bryan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Highly recommended. Our stay was quite pleasant. The hosts were friendly and extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Baie dankie, Bryan. Dit was baie lekker om julle te leer ken en hier te akkommodeer. Dankie vir die mooi toestand waarin julle die woonstel agtergelaat het. Mag julle lewenspad geseënd wees. Roux

Bulelwa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Exceptional. Superb hosts, the best of everything and going above and beyond to make guests feel comfortable and accommodated. Rooms are clean and well maintained. Comfortable beds, spacious rooms, and a relaxing atmosphere. Convenient location, close to shopping centre and the beach. Exceptional, memorable and enjoyable stay that guests would recommend to others. They are such a blessing and will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Thank you Bulelwa. We are so glad that you enjoyed your stay at Super Cool. For us, it was a blessing to accommodate you here and to get to know you. We would love to see you again in future.

Candice C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Awesome. It was very relaxing, did not lack anything that was needed. Hosts were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
We are so thankful that you enjoyed your stay, Candice. It was such a pleasure to get to know you and your beautiful family. We hope you will come again in the future and bring your friends.

Jonethan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Safely, rest well and owners very kind. The stay at Supercool was excellent, fantastic, wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
We are glad that you enjoyed your stay, friends. It was such a pleasure to accommodate you in our facility, and you left it very neat and clean. Thank you very much. You are so welcome to visit us again. Blessings.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Roux
Super Cool
Dankie Sheila en familie. Dit was aangenaam om julle te leer ken. Dankie dat julle ons fasiliteit mooi skoon agtergelaat het. Kom kuier gerus weer hier by ons teen die see waar al die besighede en besienswaardighede so maklik bereikbaar is. Seenwense, Roux & Henna

Pieter M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Lekker gebly. Lekker gebly. Handdoeke word nie voorsien nie, dis anders as die norm en het ons onkant gevang. Die gasvrou het ons goedgunstiglik van handdoeke voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Des 2024

Comfortable but basic. Suitable for an overnight stay but not for a family with small children as the rooms are not joined, very basic and not private as you share the washing line with the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Roux
Super Cool
Lekkeslaapvriende, Ons vind hierdie resensie uiters vreemd en ons moet 'n kans hê om hierop te antwoord. (1) Die opmerking oor kindervriendelikheid: Ander gesinne met kinders besoek ons herhaaldelik vir 'n week of meer en geniet dit hier. (2) Ligging: Die ligging halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos en feitlik teen die see met gemaklike toegang tot die hoofweë is uiters ideaal. Die eggenoot is halfpad deur hul 9 dae verblyf traumaties gehospitaliseer weens 'n fout wat ontstaan het met 'n pypie wat vog afvoer vanaf sy brein na 'n onlangse ongeluk. Dit het gelei tot meer as een prosedure in die hospitaal. Toe hulle as gevolg daarvan langer moes bly as hul bespreking, maar hul eenheid moes ontruim net voor Kersfees om plek te maak vir die volgende gaste, het ons moeite gedoen om die vrou en kind in ons woonhuis te huisves teen 'n heelwat laer tarief totdat hy per ambulans oorgeplaas kon word na 'n hospitaal naby hul tuiste in Gauteng. Ons het soveel deernis en liefde aan hulle betoon en haar selfs meegedeel dat ons hul geen verdere tariewe sou vra as sy met meer as 3 dae hul bespreking moet oorskry nie. Ons bid maar steeds dat Eddie volle herstel van sy gesondheid sal herwin.

Rene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik vakansie gehou. Alles was baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izette W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik, skoon en gerieflik. Baie dankie. Die verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roux
Super Cool
Dankie vir jou positiewe terugvoer, Izette. Ons begeerte is eerlikwaar om aan ons gaste 'n heerlike, kommervrye en ontspanne vakansie in ons pragtige dorp en omgewing te bied. Ons is bly as dit jou ervaring was. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tweekuilen, 26 Blouvalk Street, Diaz Strand, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkj88fZuFIqZcOUXVLljfTauoCLzYjRrS5kLbt5QYcCRuA9U7Tx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 Tweekuilen 26 Blouvalk Street 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 09:00 -34.152782745985 22.105985491829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang