Surf Bay Sands 78
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 persone in Shelley Beach.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die ontbyttoonbank of die etenstafel met uitsig oor die tuin geniet word.
Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV, en DStv is beskikbaar.
Surf Bay Sands 78 is naby die eendedam geleë, en die kompleks bevat 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n tennisbaan, 'n muurbalbaan, 'n putt-putt-baan, 'n speelarea vir kinders en braaigeriewe vir gaste om te gebruik. Die strand is 50 m van een van die swembaddens af.
Daar is 'n Chinese restaurant naby, en 'n vis-en-tjips-wegneemete kan ook in die omgewing gevind word. Gaste het maklike toegang tot Southcoast Mall, geleë langs Izotsha-pad naby die R61-afrit, sowel as Shelly Beach Day Hospital, wat naby die winkelsentrum geleë is. Bykomende ontspanningsaktiwiteite in die omgewing sluit in branderplankry- en pottebakkerylesse.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karabo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Marine Drive, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Surf Bay Sands 78 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine Drive, Surf Bay Sands 78, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang