Beachside 1BR
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Beachside 1BR bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Muizenberg, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, perfek om maaltye te geniet. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende blaaskans.
Veilige ondergrondse parkering en 24/7 sekuriteitswagdiens bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 14 Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Melrose Road, Muizenberg, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang