Successfully reported

Surfers Haven

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lieze V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly, dit is 'n pragtige plek, baie gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tayla
Surfers Haven
Hi Lieze, Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jou gou weer te verwelkom

Marièt V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lovely place, close to a long walking beach and shops. Beautiful modern unit with everything that you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tayla
Surfers Haven
Hi Marièt, We are so glad to hear you had a wonderful stay! We hope to see you back again at Surfers Haven soon.

Natalie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Perfect. The accommodation was fantastic; everything was perfect. It was even better than in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tayla
Surfers Haven
Hi Natalie, We are so glad to hear you had a wonderful stay! We hope to see you back again at Surfers Haven.

Hannes B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2025

Die familie het die naweek vreeslik geniet. Heerlike naweek saam familie. Alles was baie skoon, netjies en gerieflik. Naby alles geleë en 5 min se stap van die see af. Ons gasheer was baie behulpsaam en kon ook later uitboek as die gewone 10 uur tyd. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Antonio M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jun 2025

It was good. It was acceptable, property management were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tayla
Surfers Haven
Hi Antonio, Thank you for the review. We hope to see you back soon!

Maryna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons kuier was net wat ons nodig gehad het, loopafstand vanaf die see asook. Veilig, mooi, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stasia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Mooi en gerieflik. Die was regtig die geld werd, ons het lekker gebly, daar is spasie, en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zana H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlik gebly. Baie skoon en netjies. Sal vir seker aanbeveel. Baie gerieflike verblyf. Netjies en skoon. Alles beskikbaar. Baie veilig. Kindervriendelik. Lekker stil omgewing. Baie na aan die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Wonderlik, netjies, modern en gerieflik. Ja, baie. Gaan weer volgende jaar daar bespreek vir die jaarlikse konferensie. Baie netjies en gerieflik. Elke kamer se onsuite was perfek vir 'n klonte vrouens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntomboxolo K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

It was great. I will book again and book. My stay at Surfers Haven was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tayla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Flame Crescent, Unit 1, Sunset Complex, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3afa6c74887215a3d993bb09e83367a472bf8d8a71f4f1a48e0ec91ae7d494f24bfc1dabea7efb9cbcde653bdad3d846d1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 14 Flame Crescent Unit 1, Sunset Complex 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.032447 24.931984682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang