Surfers Empire Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Empire Apartment E310, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R4 425 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Surfers Empire Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir tot 6 mense in Muizenberg, en bied pragtige uitsigte oor die strand en Valsbaai.
Ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders, is die moderne duplekswoonstel op die boonste verdieping geleë en word met 'n hysbak bereik. Die ruim woonstel bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers. Die hoofslaapkamer maak oop na die balkon, is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.
Die tweede slaapkamer maak ook oop na die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte bed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die eetkamertafel met 6 sitplekke geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar vir gebruik.
Die lieflike sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop na die groot balkon wat oor die strand en oseaan uitkyk.
Muizenberg bied 'n verskeidenheid winkels en restaurante vir gaste om te besoek, en die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos walviskyk in die seisoen, duik, visvang, swem, branderplankry, gholf, fietsry en stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Empire Apartment E310, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Empire Apartment E310, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang