Successfully reported
+20

Surfside C8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Surfside C8 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Surfside-kompleks in Umdloti, sowat 900 m van die hoofstrand af. Dit is ook ideaal naby verskeie restaurante, supermarkte en wegneemetes.

Surfside C8 kan tot 5 gaste akkommodeer. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Albei slaapkamers deel die gebruik van die badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV gemeubileer is. Daar is ook 'n plafonwaaier en die skuifdeure maak oop op die privaat patio met buitemeubels, 'n buitebraai-area en lieflike see-uitsigte.

Die Surfside-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en 'n baba-plooibad. Daar is ook 'n goedversorgde tennisbaan en gemeenskaplike vermaakdek, langs die swembadarea met sonstoele, tafels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 35 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    3 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 35 Bellamont Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9fcf84f65aadc6dd2ea4979ab949ea6a2e9f1986907b720243e7b51ad5abe627f6e8eda055f45b47a1426da1ae44126f50c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 5) 35 Bellamont Road Umdloti 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.663321221122 31.120803505182
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang