Successfully reported

Surrey Huis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zelda D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Veilig, gerieflik, netjiese en skoon ruim kamers en lieflike groot badkamers. Pragtig ruim en netjiese kamers. Mooi uitsig van die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
I am so glad you enjoyed the stay!

Henk B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf, ons kan Surrey Huis beslis aanbeveel. Ons het heerlik gebly in Surrey Huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Uit die boeke. Die plek het aan al ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
So bly julle het lekker gebly! Dankie

Johan D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly! Heerlik gebly! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Dankie, julle is altyd welkom hier!

Henson F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Baie dankie dat ek so tuis kon voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
So bly jy was tuis hier!

Charmaine V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ons het die kuier geniet en die gasvryheid het besonders uitgestaan. Dit is 'n baie stil wooneenheid en 'n rustige omgeving. Die tuin is besonders mooi en boomryk. Die plek is goed geleë en naby alles. Kamers en badgeriewe is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Baie dankie vir die positiewe resensie!

Sune H
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker verblyf, goeie waarde vir min geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Surrey Huis
Baie dankie, altyd welkom!

Andrew V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik gebly. Tannie was the best host ever!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

5 ster verblyf. Ons is met vriendelike gasvryheid ontvang. Ruim en skoon kamer asook badkamer. Sal beslis weer besoek. Kan Surrey Huis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lekker gekuier! Die blyplek is ruim en badkamers is netjies en groot. Ek sal egter aanbeveel dat hulle bietjie meer moeite doen rondom 'n kombuis situasie vir 'n selfsorg eenheid, dan sal die blyplek perfek wees vir 'n groot familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3890dfeae34ada1113b08972b789ea54f75286e2cd3817f8855621827a7fe9ea5b95136cb580c4e86307a73184e5ca44806b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 6 Surrey Street Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.084672114536 26.203748621941

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang