Successfully reported
+55

Surval Boutique Olive Estate

  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road to Cango Caves, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Surval Boutique Olive Estate is sowat 4,5 km buite Oudtshoorn, aan die voet van die majestueuse Swartberge in die Klein Karoo geleë. Dit bied die ideale oornagplek vanaf die Kaapse Wynlande op pad na die Tuinroete, of as 'n basis vanwaar jy die Klein Karoo-streek kan verken. Die landgoed is naby die Kangogrotte en baie van die ander besienswaardighede rondom Oudtshoorn.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid stylvolle en luukse kamers in 'n rustige plaasomgewing, wat wissel van die gesinseenhede, luukse dubbel- of 2-enkelbedkamers, die wittebroodsuite en die Budget-enkelkamers. Alle kamers sluit WiFi, lugversorging, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV in.

Met 'n spyskaart geïnspireer deur die produkte van die plaaslike Klein Karoo-streek van Suid-Afrika, gekombineer met internasionale flair, bied die restaurant op die perseel, Su Casa, 'n elegante eetervaring gelyk aan niks. Su Casa is 'n lid van Confrêrie de la Chaíne des Rôtisseurs, 'n internasionale gastronomiese vereniging wat in 1950 in Parys gestig is, wat sy oorsprong terugspoor na 1248, en is gewy aan uitgesoekte etes en die kameraadskap van die tafel.

Die landgoed beskik oor 'n ten volle toegeruste en toeganklike wynkelder, waar gaste kan kies uit die keuse van die beste wyne wat Suid-Afrika kan bied. Su Casa bied spesiale banket-opsies vir troues, konferensies en enige ander spesiale geleentheid of funksie.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Cango Caves, Cango Wildlife Ranch, Wilgewandel, Karusa Winery, Art Karoo Art Collection, Rust en Vrede Waterval, TBI Adventures, wildritte, CP Nel Museum, Le Roux Town House, Arbeidsgenot en verskeie stap- en fietsroetes in die gebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Road to Cango Caves, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Surval Boutique Olive Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road to Cango Caves, Buffelsdrift, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe8a738277d1f8f9c548767217ceb8f5da1d36a3f1cb791adccf3b22ec187b1f609f26560457cc40caf88525e2c1e48b8cc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Road to Cango Caves Buffelsdrift 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.534804 22.235217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang