Successfully reported

Suster Alice

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Llewellyn P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal dit beslis aanbeveel. Ons het baie lekker oorgebly, die kamers was netjies en skoon, en die swembadjie 'n lekker afkoelplek na 'n lang dag op die pad. Suster Alice het goeie voorstelle vir aktiwiteite en restaurante gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Suster Alice
Llewellyn, Ons waardeer jul gawe resensie. Ons is bevoorreg dat jul ons gekies het vir jul verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Carla

Paul S
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mei 2025

Eenvoudig, uniek, 'n besondere regte omgewing. Die platteland gevoel is 'n fantastiese ervaring! 'n Mens voel in Nieu Bethesda sorgeloos!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Carla
Suster Alice
Paul, Ons waardeer julle gawe resensie. Ons is bevoorreg dat julle ons gekies het vir julle verblyf. Baie dankie! Karoo groete, Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 140

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 445 Pienaar Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe59b8a86e2cb7d654da82315ce6bf0efcdaa59a642b78126e5c170e4f374dec2a6480c033b8ca88131516b10f03bb3e6f0d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 445 Pienaar Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.869835245485 24.550847674136

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang