Sutherland Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Jubileestreet, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Karoo-styl huis het vier slaapkamers met badkamers en is ideaal vir 'n groep familie en vriende om die hele huis te huur en as 'n selfsorgplek te gebruik.
Sommige van ons kamers is ingerig met dubbelbeddens, sommige met dubbel- en enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit elektriese komberse, verwarmers en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is 'n kaggel in die sitkamer en daar is verwarmers in al die kamers. Die selfsorggedeelte van die gastehuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en alle ander noodsaaklikhede. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 36 Jubileestreet, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Sutherland Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Jubileestreet, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang