Successfully reported

Suzys Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 169 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Netjies en skoon. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is netjies en skoon gewees. Stapafstand na die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda F
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie oulike plek. Skoon en netjies. Vriendelik ontvang en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklike bekostigbare verblyf met alles wat ek nodig gehad het. Heerlik gebly. Gasvrou het in alles voorsien wat ek nodig gehad het. Het ook heerlik gebraai. Witsand is 'n ongelooflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Peaceful, relaxing, worth it. It was a pleasant stay. It's well located with no one bothering you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

One of the best places that we have stayed in a long time. The stay was great, we would go and stay there again at the drop of a hat. The location is great and were great hosts, very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en aangenaam. Dit was baie lekker. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wegbreek. Absoluut. Stephanie was so behulpsaam en tegemoetkomend. Verblyf was netjies, heerlike warm stort. Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Oral elektriese proppe wat natuurlik 'n groot hulp was met alles wat ingeprop moes word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Witsand is 'n lieflike dorp om te besoek. Die winkel is besonders. Die huisies is baie goed toegerus en baie mooi versier. Die heining is effektief selfs vir ons klein Yorkies. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die strand is baie naby en die restaurant se kos heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanel W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

So lekker gekuier, sal vir seker weer gaan kuier! Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie dankbaar. Tannie was super accommodating, kind and generous. I would highly recommend, we thoroughly enjoyed ourselves! Dankie Tannie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 169

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTAzYWI1LTcwY2ItNGZkMy1hYTBiLTA2ZWI0Y2M4M2QyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 169 5 1 5 10 Protea Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.394852668379 20.856428146362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang