Suzys Accommodation
Beskrywing
Seagull is 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondvloer, gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n rusbank. Die kombuis is volledig toegerus en is langs die oopplan-sitkamer geleë. Die eenheid bied 'n balkon, daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Note: 12 December to 12 January is Summer Peak.
Huisreëls
Slegs inwoners word op die perseel toegelaat.
Bring eie strandhanddoeke.
Let asseblief daarop dat daar nie 'n OTM in Witsand is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tobie's Nest is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het ook 'n enkelbed. Die kombuis is volledig toegerus en is langs die oopplan-sitkamer geleë. Die eenheid bied 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. Note: 12 December to 12 January is Peak Season.
Huisreëls
Slegs inwoners word op die perseel toegelaat.
Bring eie strandhanddoeke.
Let asseblief daarop dat daar nie 'n OTM in Witsand is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang