Suzys Accommodation
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Suzys Accommodation is geleë in Witsand, Wes-Kaap. Witsand is 'n klein kusdorpie aan die mond van die Breederivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n goeie visvanggebied en word wyd beskou as die walviskwekery van die Suid-Afrikaanse kuslyn.
Suzys Accommodation bied 2 eenhede op die grondvloer, wat elk tot 3 gaste kan akkommodeer. Elke eenheid is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n slaapbank. Die kombuis is volledig toegerus en deel van die oopplan-sitkamer. Daar is ook 'n binnehof met 'n ingeboude braai-area en tuinmeubels.
Witsandstrand is slegs 250 m van die eiendom af geleë. Malgas Pont bied 'n veilige oorsteek vir voertuie oor die Breederivier. Malgas Point is 27 km van die eiendom af geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 169
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Suzys Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Protea Street, Witsand, Heidelberg, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang