Swakopmund Plaza Hotel
- Kapasiteit: 83 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila Avenue, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swakopmund Plaza Hotel is ideaal geleë in die hartjie van Swakopmund; in die Erongo-streek van Namibië en word omring deur 'n aantal historiese geboue en restaurante. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe oornagplek.
Akkommodasie by Swakopmund Plaza Hotel bestaan uit 67 individueel versierde kamers in 6 kamerkategorieë. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Daarbenewens; elke kamer het lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n kluis om waardevolle besittings op te berg, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander heerlike maaltye bestel kan word. Die hotel beskik ook oor 'n volledig toegeruste konferensiesentrum wat in meer as 30 opstellings omskep kan word of tot 240 sittende mense kan akkommodeer. Troues en ander sosiale geleenthede kan ook gereël word.
Swakopmund Plaza Hotel is naby restaurante, Palm Beach, die Jetty, die Nasionale Mariene Akwarium en ander besienswaardighede binne 'n radius van 5 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Libertina Amathila Avenue, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Swakopmund Plaza Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 83 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Libertina Amathila Avenue, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang