Successfully reported

Swallows Nest Chalet

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Maarten Michael M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wonderful cabin in Rhodes. Wonderful cabin in the Eastern Cape Highlands just a few kilometres outside of Rhodes. Would recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Best honeymoon destination! My husband and I spent a week honeymooning in the mountains. Swallows Nest Chalet was the perfect place to stay! From the cosy fireplace, spectacular views and privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Rustig en mooi. Die rustigheid om op 'n plaas te kan bly, die mooi natuur te beleef en die gasvryheid was besonders. Om saam huiskerk te hou, was ook voeding vir ons gees. Die reuse wilgerboom as piekniek spot was uniek en rustig langs die rivier. Dankie!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Swallows Nest is net buite Rhodes. Wat 'n oulike dorp met vriendelike mense en 'n. Chalet se kombuis is goed toegerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Jimmy R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Relaxing. The house had everything you need. It was a perfect base to explore all the passes. We will definitely go back for a few more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goed geleë en vriendelike diens. Dis naby Rhodes as jy die dorpie wil verken. Ander aktiwiteite naby: Naudes Nek-pas. Tenahead lodge, Carlisle Hoek-pas en Volunteershoek-pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Baie goed. Wonderlike uitsig. Gesellige blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Mooi uitsig oor die berge. Baie skoon netjiese plekkie, eienaar baie ons op hoogte gehou op WhatsApp, sal dalk net warm water bottels of warm kombers voorstel, daar's wel 'n kaggel, maar moeilik om die vuur deur die nag te brand, het redelik koud geword daar. Die res was als pragtig, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Amazing. Thanks to Hylton and Sunelle for sharing this lovely view and special place. Rhodes and Swallows Nest chalet is worth visiting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWEvFL3n8yma5yN7QgJf5kMS7GW6XRAeOdKu9wjc0f7ZumwuIKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.783829833333 27.998196944444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang