Successfully reported
+19

Swallows Nest Chalet

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swallows Nest Chalet bied gerieflike akkommodasie in 'n privaat selfsorg-chalet wat oor die Bellriviervallei uitkyk. Dit is op Grace Hill Plaas geleë, net 4 km buite Rhodes Village. Die chalet is teen die koppie geleë en spog met die mooiste uitsigte op die Suidelike Drakensberge wat bedek is met blommetjies in die somermaande en sneeu in die wintermaande.

Die oopplan-chalet het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuisie. Daar is 'n kaggel in die chalet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en 'n ketel om water op die gasstoof te kook toegerus. Die houtdek het braaigeriewe, buitemeubels en 'n pragtige uitsig. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien en die chalet het vars bergwater. Daar is trappe met 'n reling wat vanaf die parkeerplek na die chalet lei.

Die Naude's Nek-pas loop verby die chalet en lei na die hoogste pas in Suid-Afrika wat al langs die Bellrivier kronkel - die tuiste van wilde forel en geelvisse. Die omgewing spog met aktiwiteite, soos voetslaan, bergfietsry, 4x4-roetes, rotskuns, voëlkyk, vlieghengel en perdry. Grace Hill Farm is 'n plaas met vee en troeteldiere, insluitend poue.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sunelle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 88

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swallows Nest Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grace Hill Farm, R396, Rhodes Village, 9787, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWEvFL3n8yma5yN7QgJf5kMS7GW6XRAeOdKu9wjc0f7ZumwuIKA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Grace Hill Farm R396 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.783829833333 27.998196944444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang