Successfully reported
+58

Swallows Nest

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Swallows Nest bied veilige verblyf in Laingsburg in die Wes-Kaap. Gaste het toegang tot 9 verblyfopsies, elkeen met 'n unieke ontwerp en 'n privaat ingang.

Ses van die verblyfopsies sluit slegs verblyf in, 1 het verhit-en-eet-geriewe en 2 is ten volle vir selfsorg toegerus. Die kamers het koninggrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens met toegang tot badkamers met storte en baddens. Elke kamer het toegang tot gratis WiFi en die kamers wat platskerm-TV's het, het toegang tot sekere DStv-kanale.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingang en die gemeenskaplike TV, sitarea, swembad en braai-area. Die verblyf is ook naby vulstasies, plaaslike winkels en restaurante. 'n Volledige ontbyt is by die gastehuis beskikaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Thea T
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and we felt like royalty. We had a very warm welcome. Our unit was absolutely beautiful. We will definitely stay there again if...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Brinley P
Saam met lewensmaat
5.0
Hartlike ontvangs. Mooi, skoon en gerieflike fasiliteite.
Aug 2025
Annie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese en skoon verblyf, met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly en is vriendelik ontvang, alhoewel daar geen kommunikasie voor die ...
Sien meer
Aug 2025
Esmeralda R
Saam met lewensmaat
5.0
Warmth. It was short, but pleasant. Beautiful place, friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Magda B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Dit was heerlik om in die honeymoon suite te kon oorslaap. Netjiese en skoon kamer en badkamer.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swallows Nest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Van Riebeeck Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a3a0a22e355faaf1ca34ae1b9413f684b694f4a9017a7fb9613af9452af0fe03b021b706ee6d3ff0fa67c4cf28398f9f5ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 50 Van Riebeeck Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.1895935 20.8607635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang