Successfully reported

Swanemeer Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Susanne F
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Top. Very friendly, top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic. Value for money, awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great. Goeie geselskap, gasheer uit die boeke. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

It is very well managed, and you feel you are getting good value for money. Very comfortable, clean, and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Puik akkommodasie! Als is baie netjies en skoon. Daar is als wat 'n mens nodig het. Veilige parkering. Ons was baie vriendelik ontvang. Waarde vir geld. Sal Swanemeer vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Silwerskoon, netjies, veilig. Uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Aangenaam verras en heerlik. Dit was heerlik. Gerieflik en wel opgeset vir 'n veilige nagrus. Genoeg vars lug en lekker warm geslaap sonder bekommernis onder skoon, gemaklike en luukse beddegoed met 'n moderne uiteensetting. Baie dankie. Sal beslis weer by julle kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Was a comfy room with everything you need. Welcomed by a friendly host. Beautiful room. Super comfy bed and a peaceful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Home away from home x100! Dit is altyd 'n baie positiewe ervaring om hier te bly. Dis reeds ons 2de keer en sal vir seker weer by Swanemeer Apartments bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Value for your money 100%. Very clean and quiet neighbourhood, modern accommodation, easily accessible and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 De Keur Avenue, Vierlanden, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53ab16d13fe91010d97d6737f2f39f984bf8f44f6ea9fb1948eca1df1c9389f8a74d8cc337a3287d45dc34cd6ca76295d769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 92 De Keur Avenue Vierlanden, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.811107401925 18.663145744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang