Successfully reported
+73

Swartberg Cottages

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Swartberg Cottages verskaf bekostigbare oornagverblyf in Prins Albert in die Wes-Kaap. Prins Albert is in 1972 op die plaas De Queek Vallei gestig met Zacharias De Beer as die eerste bewoner. Dit was oorspronklik bekend as Albertsburg, maar is in 1845 vernoem na Prins Albert ter ere van Koningin Victoria se metgesel, Prins Albert van Saxe-Coburg, nadat dit munisipale status verwerf het.

Swartberg Cottages het 4 selfsorg-eenhede en 4 nie-selfsorgeenhede, elk met sy eie ingang. Die eenhede bied slaapplek vir 2 tot 3 gaste, afhangende van die eenheid. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, kombuisie, DStv, lugversorging en gratis WiFi.

Ander geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, en buite-braaigeriewe in. Kinders is welkom.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Fransie Pienaar Museum, Prins Albert-gallery, African Relish Culinary School en die Prins Albert Boeremark in. Die pragtige Swartbergpas is slegs 11 km vanaf Swartberg Cottages.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jolize V
Saam met vriende
5.0
Good value for money. Clean all round and safe parking under shade. A lovely spot to overnight at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Arnold Lionel Allan M
Saam met vriende
5.0
Goed. Die verblyf was baie lekker.
Jul 2025
Edwina A
Besigheidsreis
5.0
Short but very comfortable. I loved the simplicity.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Beryl-Ann M
5.0
Enig in sy soort in die Karoo. Baie, baie lekker gebly. Beddens net te styf. Ek het gesukkel om die slaap te raak. Boonste venster het geen gordyne ni...
Sien meer
Sep 2024
Hannelie L
Saam met lewensmaat
5.0
Kwaliteit verblyf vir bekostigbare verblyf. Baie lekker, baie dankie.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martiens Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 111 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Swartberg Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04a30c2287f436244e462c991482525eaf0687a5645026fe49fb064712e7c66f020dd5184a791c422ffb13676fe93869ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 111 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.214127991786 22.028286606073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang