Swartberg Pass Cottages
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met dubbelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis spog met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaipakke kan op versoek gereël word.
Die eenhede werk met sonkrag, indien die eenhede se krag klaar is, sal die kragopwekker aangeskakel word tot 20:30 die aand.
Noodligte is beskikbaar in elke eenheid.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis spog met 'n ingeboude braai en 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Braaipakke kan op versoek gereël word.
Die eenhede werk met sonkrag, indien die eenhede se krag klaar is, sal die kragopwekker aangeskakel word tot 20:30 die aand.
Noodligte is beskikbaar in elke eenheid.
Troeteldiere is welkom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Voorbedagt, Off the R328, Oudtshoorn, 1206, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang