Swartberg Private Game Lodge
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartberg Private Game Lodge, Oudtshoorn, 6634, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swartberg Private Game Lodge is tussen Oudtshoorn en Calitzdorp in die Wes-Kaap geleë.
Die lodge bestaan uit 10 eenhede, wat bestaan uit 4 luukse eenhede: Sebra, Njala, Kameelperd en Gemsbok. Elke eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is Kudu, die gesinseenheid, wat gemeubileer is met 'n koninggrootte bed, 2 kinderbeddens en 'n bababedjie, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Malachite en Protea is ons 2 luukse eenhede met berguitsigte, gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Aloe, Acacia en Pincuschion is die 3 standaardkamers, elk gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n restaurant op die perseel wat 'n tradisionele spyskaart vir die omliggende omgewing aanbied.
Die lodge bied 4x4-toere, staproetes, fietsroetes en is 'n paar minute van die Kango-grotte af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Terina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Swartberg Private Game Lodge, Oudtshoorn, 6634, Wes-Kaap
- Gaste dink Swartberg Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartberg Private Game Lodge, Oudtshoorn, 6634, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang