Swartberg Street Guest House
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Swartberg Street Guest House is in die bekoorlike dorpie Laingsburg geleë, 'n vakansiebestemming deur die hele jaar tussen ruwe heuwels en uitgestrekte vlaktes.
Die gastehuis bied 5 volledig gemeubileerde selfsorg-eenhede wat wissel in grootte. Die eenhede is toegerus met gemaklike dubbel- of enkelbeddens, kombuise, sitareas met DStv en braaigeriewe. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Laingsburg Boeremark is beslis 'n plek om te wees, wat elke laaste Saterdagoggend van die maand gehou word. Die produkte wissel van varsgebakte lekkernye, vleis, etes voorberei vir die vrieskas asook blomme en handwerk.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Anna C P Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 336
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 32 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Swartberg Street Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Zwartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang