Successfully reported
+9

Swartkop Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Swartkop Cottage is op 'n werkende plaas op die oewer van die Tugelarivier geleë.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Twee ekstra enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek op die plaas in. Neem asseblief kennis dat die plaas geen elektrisiteit beskikbaar het nie.

Gaste kan doendinge soos swem, visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en voetslaan op die perseel geniet.

Doendinge in die omliggende gebiede sluit witwatervlotvaart, kunsvlieghengel, rotsklim, wildritte, perdry en wynproe in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Kate Z
Saam met vriende
5.0
It was wonderful and clear directions. It was wonderful. One of the days was very cold; we had to sit around the fire to keep warm. I t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Stefan W
Saam met lewensmaat
5.0
Fun, relaxing and restful. Our stay was really nice and relaxing. We were not bothered by anyone during our stay. We were visited by so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Aletta D
Saam met lewensmaat
4.8
Great off the grid experience. Dit was 'n goeie off the grid experience. Kwaliteit tyd om te connect. Die cottage is ten volle toegerus. Sal dit vir s...
Sien meer
Apr 2025
Tarina L
Saam met lewensmaat
4.8
Great getaway cottage. Great secluded cottage with a break from technology. Big space for kids to play and lots to do in the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Davida V
Saam met lewensmaat
4.6
Relaxing. Great break from city craziness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gustav Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Swartkop Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyMDU1Y2MyLTVlMDItNDRkNi04ZGU5LWZkNzdmMmM1MzEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 Swartkop Farm Winterton 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.690186111111 29.581075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang