Swartkops River Retreat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Argyle Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
            Swartkops River Retreat is 'n dupleks-meenthuis vir tot 8 gaste, reg langs die Swartkopsrivier.
Bied 3 kamers, 2 van die kamers het elk dubbelbeddens, terwyl die derde 2 stapelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 2 badkamers met baddens en storte, en linne word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, asook 'n yskas-vrieskas, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv.
Onderdakbraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik en het lieflike uitsigte oor die rivier. Veilige, onderdakparkeerplek is ook in die kompleks beskikbaar.
Gaste kan visvang of kanovaart, deur net oor die pad te stap, en ander doendinge in die area sluit duik, branderplankry, voetslaan en 4x4-roetes in, asook 'n verskeidenheid restaurante en lieflike strande. Gaste kan ook Bird Island Lighthouse, die Gqeberha (Port Elizabeth) Lugmagmuseum, die Boardwalk Hotel en Casino, en vele meer besoek.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Basie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Argyle Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
- Gaste dink Swartkops River Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Argyle Street, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang