Successfully reported
+6

Swartland Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Anita Straat, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Swartland Stay bied gemaklike verblyf in die hartjie van Malmesbury en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. 'n Kinderbed is op aanvraag beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n induksiestoof, yskassie en koffiemasjien. Gaste kan gratis WiFi geniet gedurende hul verblyf.

Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Malmesbury Museum 2.3 km weg en Malmesbury Gholfklub is 2.6 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 2 Anita Straat, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Anita Straat, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf11a90bfc9d238024433de13f844fe9f9a191aa33f204b2241fd423f9ebfede9cd619aaf308c92d5d9ba6e153981c868b3e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 2 Anita Straat Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.455115985017 18.720675379762
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang