Successfully reported

Sweet Caroline

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Adele E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ruim, netjies en skoon. Dankie vir die puik diens. Ons waardeer dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflike en veilige verblyf, baie netjies. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf & vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Perfekte oornag vir sakereisigers. Baie gerieflik oorgebly, was net een aand daar so dit was 'n vinnige stop op ons reis, maar die fasiliteite is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Lekker gebly. Ons bespreking by "Sweet Caroline" het nie so lekker begin nie. Nadat ons bevestig het en ons deposito betaal het, is ons 2 weke voor ons aankoms ingelig dat ons akkommodasie nie meer beskikbaar is nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om vir ons ander verblyf beskikbaar te maak. Akkommodasie was baie netjies en skoon, maar daar het klein goedjies ontbreek in die 2 kamers wat aan ons verskaf was (teelepels, glase, yskas). Die beskikbaarheid van 'n mikrogolf sou 'n bonus gewees het. Daar was wel braaigeriewe, maar dit was by die ander akkommodasie geleë wat dit ietwat ongemaklik gemaak het. Bo en behalwe die tekortkominge het ons lekker gebly en die kaggel was 'n groot bonus vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige nagrus gehad in 'n netjiese en ruim eenheid. Netjiese, ruim en skoon eenheid. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xela C
1 nag
5.0
Jun 2024

Sweet Caroline, het ons so welkom laat voel in Klerksdorp. Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik 'n lekker gevoel gehad oor ons kort kuier in Klerksdorp. Die kamer was netjies, en gesellig. Daar was self 'n lekkertjie op ons bed om ons nog meer welkom te laat voel. Ons het heerlik gebly in Sweet Caroline. En ek sal weer daar bly, as ek weer in Klerksdorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sieg V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Baie lekker. Vriendelike mense. Baie lekker. Voertuie was veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chere C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Skoon en veilige plekkie. Baie lekker gebly, die plekkie was skoon en netjies. Veilige parkeerplek vir jou voertuig. En my hondjie was welkom gemaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ecb391dbb58659c46acf520655ca5f5c442e38442f1dfcef1ceb4351d7c91a90e7df06e1d34e30f59910d98d844f8817eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Lewis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.828717284565 26.67339482943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang