Successfully reported
+11

Sweet Caroline

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sweet Caroline is 'n gastehuis en bied verblyf in Klerksdorp, Noordwes. Hierdie eenhede is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 2 kamers wat albei privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens, lugversorging, slim-TV's, yskaste, mikrogolwe en tee- en koffiemaakgeriewe het. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n groot tuin en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en hospitale.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adele E
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim, netjies en skoon. Dankie vir die puik diens. Ons waardeer dit.
Aug 2025
Marelize L
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en veilige verblyf, baie netjies. Gerieflike, skoon en netjiese verblyf & vriendelike ontvangs.
Mrt 2025
Jurie B
Besigheidsreis
5.0
Perfekte oornag vir sakereisigers. Baie gerieflik oorgebly, was net een aand daar so dit was 'n vinnige stop op ons reis, maar die fasiliteite is baie...
Sien meer
Nov 2024
Elaine N
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige nagrus gehad in 'n netjiese en ruim eenheid. Netjiese, ruim en skoon eenheid. Vriendelike ontvangs.
Sep 2024
Xela C
5.0
Sweet Caroline, het ons so welkom laat voel in Klerksdorp. Ons was hartlik ontvang en het sommer dadelik 'n lekker gevoel gehad oor ons kort kuier in ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Sweet Caroline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ecb391dbb58659c46acf520655ca5f5c442e38442f1dfcef1ceb4351d7c91a90e7df06e1d34e30f59910d98d844f8817eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Lewis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.828717284565 26.67339482943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang