Successfully reported

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marius P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

‘n Baie aangename ervaring, rustig, veilig en afgerond met puik diens. Ons het baie lekker en rustig gekuier in netjiese akkommodasie omring met mooi en netjiese tuine. Die diens wat ons van Shane en Jandre ontvang het, was uitstekend. Dankie dat julle ons so op jul hande gedra het. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie mooi dekor. Lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vreeslik lekker gekuier, vriendelike personeel. Vreeslik lekker gekuier, vriendelike bestuur en personeel, alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leola K
1 nag
5.0
Jun 2025

An unforgettable stay at Sweetfontein - a hidden gem! My teenage son and I travelled from Johannesburg with our two dogs and spent the night at Sweetfontein before continuing our journey to the West Coast, and what a phenomenal experience it was! From the moment we arrived, we were blown away by the sheer beauty of the place. The scenery is absolutely breathtaking: vast, peaceful, and soul-soothing. The lodge itself is tastefully decorated with an understated elegance, and you can feel the love and care that’s gone into every detail. The staff were outstanding! Warm, welcoming, and incredibly accommodating. Their service was truly next level and made our short stay feel extra special. We did experience a hiccup with the heating on arrival, but it was resolved quickly and efficiently, and we were more than happy with the assistance we received. The only other challenge was a power outage in the early hours of the morning, which left the rooms quite cold before sunrise, but of course, that’s more a reflection of South Africa’s current load-shedding reality than anything Sweetfontein could control. While the bathrooms weren’t quite as luxurious as the rest of the lodge and the stunning surroundings, this felt like a very small detail in an otherwise unforgettable stay. Sweetfontein is a true gem. I will recommend it to absolutely everyone I know, and we will definitely be back. Thank you for an exceptional experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dulcie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Altyd net besonders. Hier kan 'n mens jou verlustig in nie net die mooi van die Karoo nie, maar ook in die ruimhartigheid van gasvryheid en pragtige luukse verblyf. Ek wil ook die hulpvaardigheid van die personeel uitsonder. Hulle is uiters professioneel en het geen moeite ontsien om te help met 'n probleem aan een van ons voertuie nie. Dankie! Julle is besonders en maak elke besoek vir ons baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag
5.0
Jan 2025

Sal weer en weer gaan. Wat 'n wonderlike ervaring, uitstekende vriendelike en hulpvaardige personeel, 'n moet as jy daar verbygaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker bederf. Sweetfontein is een van ons gunsteling plekke in die Karoo. Die akkommodasie is perfek, die diens is baie goed en aandete was voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lienkie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was so mooi en lekker. Wens ons kon langer bly. Baie mooi en lekker! Heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Heerlik, rustige plaas atmosfeer! Ons het lekker gebly en.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

N baie lekker oornag stop. Pragtige plek met uitstekende diens. Ete bietjie duur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 189

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sweetfontein Farm, Off the N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDI1OGQyLWU1ZTEtNDYxYS05MWEyLTQwOTlkMWJkMGM0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 Sweetfontein Farm Off the N10 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.6186 23.7095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang