Sweetpea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R885 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweetpea is 'n bekoorlike en knus oopplan-woonstel in Sunward Park, Boksburg, en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die oopplan-woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is 'n lessenaar, 'n gemaklike stoel en 'n TV.
Of u nou vir sake of ontspanning reis, hierdie woonstel bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marisa Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Greyton Circle, Sunward Park, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang