Successfully reported

Sweetwater Farm

Pine Tree
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Pine Tree bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede, kleiner slaapkamer, is ingerig met 'n enkelbed. Die moderne badkamer is toegerus met 'n toilet, stort en wasbak. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond en yskas in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Privaat
Buitelug
Braai
Privaat
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak Tree Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Oak Tree Cottage is stapafstand vanaf die ander kothuise en die hoofplaashuis af en het 'n ruim stoep met braaigeriewe met 'n asemrowende uitsig. Die tweeslaapkamer-kothuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n ketel, mikrogolfoond, yskas en stoof toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir nog 1 gas, 'n TV en gemakstoele.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palmiet House
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Palmiet House is 'n opgeknapte plaashuis wat oor 5 slaapkamers en 3 badkamers beskik en slaapplek aan 12 gaste bied. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed en 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Meer beddens kan voorsien word om maksimum 14 gaste te akkommodeer. Die oopplan-kombuis is met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser, ketel, mikrogolfoond, yskas en stoof toegerus. Die eet- en sitarea is langs die oopplan-kombuis geleë. Daar is 'n ruim, aparte TV-kamer met gemakstoele en rusbanke, asook 'n stoep met ingeboude braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 7 of 232, Redford Road, The Crags, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c24e8b3d631fd195e355f1e6cd992ca3f4cb18f4f57b13a6e043041f1c0f47bdb2e4faf57b3ee96dd04eb74517011a07355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Portion 7 of 232 Redford Road 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943655613642 23.45059964286
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang