Successfully reported

Blue Mountain Farm Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Rahfick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lovely stay and will be back soon. A lovely weekend at Blue Mountain Farm Lodge. Will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rahfick F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful. Great. It's a very peaceful environment. I enjoyed the view and the rooms are just perfect overall. See you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter L
1 nag
5.0
Feb 2024

Enkel reisiger. Ek het baie lekker geslaap. Net jammerte daar is nie lugversorging in die kamers nie, want dit was baie warm. As jy die vensters en deure oopmaak, kom 'n bietjie koeler lug in. Ek kon nie die vensters te lank oop hou nie, anders kom die insekte binne. Die WiFi is ook nie te goed nie. Die enkelbed in die kamer lyk asof daar bloedvlekke op die kombers is; ek kon dit deur die oortreksel sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Dear Walter, Thank you for your review. It was great meeting you. All the best. Kind Regards, Bruce and Team

Jacoline H
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2025

Ongekunstelde plek, voldoen aan my behoeftes vir die genoemde tyd. Kom en gaan. Ek is soggens vroeg weg en laatmiddag terug. Lekker plaasgevoel, perde en donkie, honde wat kom snuf. Kombuis met basiese toerusting, elke dag warm stort. Hoewel baie naby aan N2, lekker geslaap en verkeer verbasend nie hindernis nie. Voorstel deurmatjies, met nat gedoude gras, trap teëls vinnig. Bietjie meer water vir toiletspoeling, nr 2 geneig nie weg te spoel met eerste trek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Goeie middag Jacoline, Dit is altyd aangenaam om te hoor van ons gaste. Ons is bly dat jy lekker by ons kon bly. Baie dankie vir die voorstelle. Dit word waardeer en na gekyk. Vriendelike groete, SwelleN2/Blue Mountain

Sharlton G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Dit was baie aangenaam. Heerlike, rustige atmosfeer. Weg van die sted se lawaai. Winkelsentrums is vyf minute weg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Hi Sharlton, Ons is bly dat jy jou verblyf by ons aangenaam gevind het. Dit is altyd baie lekker om te hoor dat ons gaste tevrede hier weg is. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Blue Mountain/Swellen2

Ansa V
1 nag
3.8
Mrt 2025

Gerieflik. Dit was gerieflik naby die grootpad, maar die bord was nie duidelik as jy in die donker kom nie. Die storte was netjies en die kombuis was goed ingerig. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Hi Ansa, Dit is altyd lekker om van ons gaste te hoor en om sulke goeie terugvoering te kry. Ons is baie bly dat jy die tyd by ons geniet het. Ons neem kennis van die bord en sal werk maak daarvan. Groete, Blue Mountain/Swellen2

Saajid L
1 nag Besigheidsreis
3.4
Mrt 2025

Good, basic accommodation for the traveller. Comfortable overnight stay, no air cons.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Good morning Hope you are well. Thank you so much for your review. We can't wait to welcome you again in the near future. Have a lovely day further. Kind regards Lita

Neré J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Mrt 2025

Stay away, run down all over and needs a lot of attention all round. Walls are. Terribly disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Goeie middag, Ons is jammer om te hoor van julle slegte ervaring. Ons gaste se terugvoering maak vir ons saak. Ons gee spoedig aandag aan ons tekortkominge. Vriendelike groete, SwelleN2/Blue Mountain

Ninian El-jon M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ons het dit baie geniet. Dit was baie lekker gewees, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Good morning Thank you so much for your review. We look forward to welcoming you again in the near future. Have a lovely day further. Kind regards, Lita

Marindi W
1 nag
4.0
Sep 2024

Rustig, natuurlewe. Voldoen aan my verwagtinge. Sal vir seker weer daaroor nag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Blue Mountain Farm Lodge
Good morning Marindi Hope you are well, thank you so much for your review. It was great meeting you, we look forward to welcoming you again in the near future. Kind regards Lita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNWFhNjY3LTVmZDQtNDkwZi04MGMwLWE5YzZmYjZkMmE2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 N2 Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.059319096186 20.4208130187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang