Successfully reported

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lize G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf! Dit was die beste plek waar ons al ooit gebly het! Pragtige huis en uitstekend toegerus. Ek sal dit oor en oor aanbeveel en beslis weer daar gaan bly. Dit was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viola U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Enjoyable getaway from busy city life. Lovely accommodation and location being close to Kruger is great. Game drive was nice and our guide was very knowledgeable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent. Well equipped and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Lekker wegbreek! Baie lekker gerieflike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Awesome! Beautiful location! Kitchen with all appliances needed. Friendly guides. The kids loved the pool and putt-putt. The restaurant overlooks the Crocodile River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rindy J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing! Spacious 3-bedroom house. Beautiful interior. Just a note that the shop does not keep fresh goods like bread, veggies or fruit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Stil en rustig. Ja, dit was baie lekker. Die plek is mooi skoon en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Wonderlike, mooi, gemaklike, rustige plek om te gaan rus. Heerlik gekuier! Die plek het alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly en die wildsrit is 'n 100% moet! Dankie vir die oulike mandjie wat vir ons gewag het om op die wildsrit te gaan. Ons gids was vriendelik en vol kennis. Hy het 'n wonderlike sin vir humor gehad. So om op te som, gaan kuier beslis hier. Dit is meer as die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandi M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Great stay at Sweni. We had a very enjoyable stay at Sweni Lodge. The house is well equipped and in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

Had a lovely time. We had a good stay and were disappointed that we were not able to do our own game drives or walk around due to a lion scare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lodge 91, Mjejane Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAozFxZrVPHqYmOd00lDezHa39RC3P1wFetZZa8bhy2cxDV0yIEy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 520 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Lodge 91 Mjejane Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.381893562635 31.713983416557
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang