Swept Away Guesthouse
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Jul 2025 tot 5 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 395R1 186 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Swept Away Guesthouse skuil net 100 meter van die ongerepte kus van Pearl Bay Beach in Yzerfontein en bied vier kenmerkende stylslaapkamers. Word wakker met panoramiese uitsigte oor Pearl Bay Beach.
Elkeen van die ruim slaapkamers is stylvol versier in 'n pragtige strandtema en het 'n TV met DStv en Netflix. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n tee- en koffiestasie in.
Geniet 'n goeie nagrus op die koninggrootte- of 2 enkelbeddens en luukse linne wat standaard in elkeen van ons kamers is. Daar is haardroërs regdeur die huis beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en WiFi in.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, swem, voëlkyk, bergfietsry en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 50 Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Swept Away Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Versfeld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang