Successfully reported

Swerwersrus Farm Stay - Plaasstoep

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Belinda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

A Bloem beauty! Jan went above and beyond. Great value for money and so well situated. We loved our stay and will certainly book again if travelling through Bloem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vitali B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Stil, gerieflik. Dit was 'n lieflike, rustige bly. Ek het op pad Pretoria toe en terug daar gebly en sal weer bespreek wanneer ek deur Bloemfontein gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelè A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wegbreek naweek. Dit is die lekkerste, stilste wegbreek plekkie. Voel nie eers of jy naby aan die stad is nie. Dit was bitter koud, maar ons het snoesig geslaap. Ek sal vir seker aanbeveel vir 'n rus en quality time naweek aanbeveel. Geen TV om mens se aandag van mekaar af te trek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Beste plek in Bloemfontein om asem te skep! Ons het baie lekker gebly. Om wakker te word en die stad vanuit jou venster te verruil vir die plaas was nuwe asem! Jan het ook my kinders openlik verwelkom wat die plaas wou verken. Ons sal vir seker weer hier aanbly in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizaan H
1 nag
4.8
Aug 2025

Salig, stil, plesier. Fantastiese verblyf, baie salig. Net bietjie gestres oor veiligheid aangesien die hek nie kan sluit nie en ons kar vol gelaai was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Julle sien ons vir seker weer! Vreeslik lekker gekuier, pragtige rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fabulous. A very cozy and fabulous place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Waarde vir geld! Mooi netjies toegeruste eenheid. Baie mooi eenheid, met alles wat jy nodig het! Jan is 'n baie goeie gasheer wat uit sy pad gaan om alles reg te kry. Sal definitief weer by Swerwersrus gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tianca S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Rustige oornag verblyf, baie lekker gebly. Baie lekker oornag. Baie stil en rustig. Plekkie net buite Bloem. Naby goeie eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta N
1 nag
4.2
Mei 2025

Aangename verblyf. Die verblyf is presies soos op die foto’s, baie skoon en netjies. Die enigste terugvoer is dat dit vir ons meer gerus sou stel as ons die hek kon sluit, en ons was bietjie bekommerd oor die gladde stortvloer met ons bejaarde ma. Verder is dit ’n baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 230
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Meadhurst avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69eb6a3ccbd3ad1b5f23affe8cd5541a0d08531d3a15ca44f8ce9809a51b3d10697afc7b5a967236b714d094d30565f82630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 12 Meadhurst avenue Bainsvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.060930737231 26.085993135174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang