Successfully reported

Swiss Villa Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Margaret A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect stopover for our first time in Nieuwoudtville. Friendly reception from our hosts. Great advice from them on where to find 'the flowers'.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie R
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Ek kom beslis terug! Die geriewe en diens was puik, en was meer as wat ek vir die prys verwag het! Heerlike beddens om op te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Huis weg van die huis. Die stilte, die sonopkoms, die ontbyt, die gasvryheid van Chris en Nan en die mooi erf het vir seker gemaak dat ek moet terug om langer te bly. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Will go back anytime, was great. Relaxing and comfortable in a charming environment, super friendly and hospitable hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Chris J
Swiss Villa Guesthouse
Thank you.

Ashley W
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Lekker gekuier in die mekka van die Namakwalandse veldblomme. Lekker gebly, ou woning maar goed ingerig. Mooi omgewing met baie min akkommodasie opsies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chris J Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 090
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 116 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5833a2284782d3f4815351567db4c6f42a7cc028330115675c9fd0774dfcc9451330852fa53fde1827600a6da027b5e2d4f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 116 Nassau Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -31.3760956 19.1192447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang