Swissland Chalet
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Swissland Cheese, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Swissland Chalet is op 'n kaasplaas langs die Midlands Meander-roete, naby Michaelhouse-skool in Balgowan, geleë en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die kothuis bied 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Die bekoorlike chalet spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende bos en oop vallei, wat 'n rustige, stil ruimte bied wat perfek is om te ontspan. Benewens die gerieflike dubbelverdieping-chalet, bied dit ook 'n afgesonderde rotspoel net 'n entjie van die voordeur af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Justine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- R103 Old Main Road, Swissland Cheese, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Swissland Chalet het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103 Old Main Road, Swissland Cheese, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang