Sybille Akkommodasie
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sybille Akkommodasie is geleë in Lambertsbaai, 'n bekoorlike kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Die verblyf bied 4 eenhede, elk met 'n privaat badkamer. Alle eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en ketel.
Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg en ook toegang het tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Daar is 'n lieflike tuin waar gaste in vrede kan sit en ontspan. Die eiendom is net om die draai van die strand, waar hulle 'n entjie kan stap of die son kan geniet. Restaurante en winkels is in die dorp geleë, ongeveer 'n kilometer weg. Besprekings vir wynproeë of restaurante kan op versoek namens die gaste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Sybille Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang