Sycamore Avenue Treehouses & Cottages Accommodation
Beskrywing
Country Cottage 2 is 'n oulike, Engelse plattelandse huisie langs die plataanboomlaan. Die tweeslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n badkamer met 'n Jacuzzi-bad, 'n hoofslaapkamer met 'n kaggel en 'n koningingrootte-bed, en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Buite is daar 'n gedeelde, omheinde tuin en 'n stoep met hangmatstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Country Cottage 1 is 'n oulike Engelse styl plattelandse kothuis, net langs die laan van plataanbome. Die kothuis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Gaste het toegang tot 'n sitkamer met 'n kaggel. Buite is 'n gedeelde omheinde tuin en 'n patio met hangmatstoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die boomhuis is 'n gunsteling vir wittebroodpaartjies. Alhoewel dit die kleinste, bekoorlikste boomhuis is, bied die hangmat op die platform die ideale plek vanwaar gaste die sonsondergang agter die Drakensberge kan bewonder. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n privaat spa-bad en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Fantasy-boomhuis is 'n gesinseenheid met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 3 verdiepings, en daar is en suite-toilette op 2 van die verdiepings. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Op die onderste verdieping is 'n sitarea met 'n kaggel. Die eenheid het ook 'n privaat spa-bad. Daar is 2 matrasse vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié boomhuis is 'n bekoorlike yster-en-hout-boomhuis met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad met spuitstrale. Daar is ook 'n stort met glasdeure op die stoepdek. Die sitarea het 'n kaggel en die boonste dek bied 'n pragtige uitsig gedurende die herfsseisoen.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié boomhuis is in 'n plataanboom versteek en beskik oor 2 balkonne. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kaggel wat ideaal is vir koue winternagte. Die boomhuis spog met 'n wonderlike berguitsig wat vanaf die spa-bad bewonder kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pegasus-boomhuis het 'n perde-tema. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Daar is 'n kaggel in die slaapkamer en gemakstoele. buite is daar 'n dek met 'n uitsig oor die perdekamp en op die Drakensberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Planequarium-boomhuis bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 koningingrootte-beddens en 'n stapelbed in die leefarea, en 'n spa-bad en 'n dubbelstort in die toring langs die hoofhuis. Die toring word met 'n bruggie bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en aandete
Huisreëls
Ontbyt word bedien van 08:00 tot 09:30. Aandete word om 19:00 op Vrydag en Saterdag bedien, en om 18:00 op Sondag tot Donderdag, behalwe gedurende hoog- of spitsseisoene. Die sitkamer en eetkamer sluit om 21:00. Reël asseblief u spesiale dieetvereistes wanneer u bespreek en voor aankoms. Vir spysenieringsdoeleindes, reël asseblief vooraf met die bestuur indien aandete nie benodig word nie. Sycamore is nie 'n gelisensieerde dranklokaal nie, maar ons verkoop wel koeldrank en gebottelde water. U is welkom om u eie alkohol saam te bring, en daar is yskaste in elke eenheid. Selfsorg word nie aangebied nie; daar is egter braaigeriewe buite die kothuise. Let asseblief daarop dat dit 'n rookvrye eiendom is, maar rook buite is toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Hidcote Road, Mooi River, 3300, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang