Successfully reported

Syringa Sands Forest Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nicola B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig en ontspannend. Was heerlik, baie lekker gebly en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Hi Nicola, thank you. Glad you and your pets enjoyed yourselves. Kom weer, Sean & Alex

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik! Heerlik! Heerlike verblyf. Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n wonderlike cottage. Die uitsigte op die waterberge is mooi. Was heerlik rustig en baie lekker saam met die hondekinders gekuier. Die cottage is baie goed ingerig. Sal beslis weer gaan. Die pad vanaf Alma is regtig nie goed nie. Moet dit nie met 'n gewone voertuig aandurf nie. Jy het 'n bakkie met 4x4 nodig, veral as jy op die plaas wil rondry om wild te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Hi Jacques, thank you for your review, much appreciated. The dirt road via Alma has since dried out and has been graded; however, a high clearance vehicle is indeed recommended.

Lesly B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Quiet and peaceful. It was absolutely great. The views of the game were fantastic. The communication was fantastic and spot on. Would definitely go back for a few days again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Thank you, Lesly. We are glad you enjoyed yourselves and that the game cooperated. Welcome back anytime. Alex from Syringa Sands

Anne-ri B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Serene. We enjoyed a relaxing stay in a beautiful environment. The cottage was well kitted out. Had wonderful sightseeing trips as well. Will strongly recommend to friends and family as an ideal escape from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Thank you for sharing and recommending us - very glad you found the farm to be an ideal escape from city life.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Stil en rustig. Dit was lekker om daar te bly. Vir mense wat wil wegkom van die gejaag en hulle batterye herlaai, is dit ideaal. Die wildbesigtingstoer wat die gasheer vir ons gegee het, was verskriklik lekker, en dit was 'n fees vir die oog om die wild so naby te kon sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Dear Ursula, thank you for your review. We are glad you enjoyed the peace and quiet.

Lizelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful, relaxed & peaceful gem in the Waterberg! Van begin tot einde was the host van Syringa Sands in verbinding met ons. Ons kon rondry en alles besigtig asof dit ons eie plaas was! Ons het gaan stap, ons is na die Waterpoele toe, gaan rondry met voertuig. Die Bosveld en Waterberge was sprokies mooi. Blyplek is skoon, netjies en veilig. Alles wat jy nodig het is daar. Was 'n heerlike kuier en ons gaan beslis weer terug! Keep it up!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Thank you for staying with us and we look forward to welcoming you back!

Lynette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

If you need a secluded, quiet place, this is it! Syringa Sands is the best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alex
Syringa Sands Forest Cottage
Thank you Lynette, glad you enjoyed staying with us!

Marinda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Heerlike naweek, diep in die bos. Wonderlike ervaring so diep en afgesonder. Die pad is wel lank en moeilik en moet liefs in daglig aangepak word! Ten minste 3ure se reis. High clearance voertuig is nodig. Pak als wat benodig word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vyfster, gehalte, rustigheid, kalmte en mooi natuur. Sal Syringa Sands Forest Cottage aanbeveel aan mense wat stilte soek. Ons sal ook Syringa weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 111

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterpoort Farm, Bakkers Pass Road, Rankin's Pass, 0512, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa87255f51721520b3cf275eb3ba27c7c70ee797cdf2bea0c09efacdf60d13e919e8d56afc21fa7465ccb49a6c65a608c999b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Rhenosterpoort Farm Bakkers Pass Road 0512 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.491683752742 27.824816099538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang