Successfully reported

T & T Stella Maris

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sherize M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Very satisfied. What a gorgeous place. You have a 180-degree view of the ocean, you go to sleep and wake up with the sound of the ocean. We will be going back, it was a great experience for us as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hybre G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Kort kuier by die see. Skoon, netjies en baie gerieflik. Beslis huislik, en eenheid redelik onlangs opgegradeer met moderne afwerkings. Veilige parkering onderdak. Aanwysings vooraf ontvang van eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

The drilling and banging wasted the R12 spent on a useless holiday. Wonderful but for the construction and streaming TV offered was only DStv. It should be advertised as such. One assumes Netflix and others would be included if the ad states streaming TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Pleasant, peaceful. The accommodation was clean and we felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie skoon, veilig en gerieflik met 'n stunning view. Die woonstel is baie gerieflik en skoon. Die view is stunning, ons het baie lekker gebly. Daar is nie 'n aircon in die woonstel nie, maar ons was nie in die middel van die somer daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine V
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Woonstel gerieflik naby restaurante en inkopiesentrums. Die woonstel is baie gerieflik. Ongelukkig is daar 'n paar goed wat aandag kort. Ek het dit aan die eienaar deurgegee en hoop dit word herstel. Skoonmaakdienste is nie ingesluit nie. Dit moet op eie koste gereël word. WiFi is nie beskikbaar nie. Dit sal 'n aanwins wees as die eienaar dit kan installeer. Daar is slegs 1 waaier in die woonstel, so ons moes beurte maak om dit in die kamers te gebruik. Dakwaaiers sal 'n moontlike oplossing wees. Die skuifdeur in die tweede slaapkamer is 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2024

Amazing. We had an amazing stay. The flat was spacious and very clean. Would definitely revisit Stella Maris.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Dean F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Vreeslik lekker, skoon en gerieflik. Baie, baie lekker, het dit vreeslik geniet, baie modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uistekend. Die verblyf was asemrowend en toegerus met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kagiso M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

I had the best time, the view is so amazing. Can we please have 2 keys so that it doesn't inconvenience people when they want to go out?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 040
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd05eee13723a9f8eaa0025e1957776e3eaa0953009bf05756a584f63af8391bfe1ad2d11e78eb86cce29df5f7bb9f699172e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051376658519 30.88819026947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang