Room@SelborneGolfEstatePennington
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1262 Main Road, T15 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Room @ Selborne Golf Estate is 'n knus eenheid geleë in 'n veilige gholflandgoed in Pennington. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf met verhit-en-eet-geriewe en is die ideale plek vir gholf-entoesiaste en vakansiegangers. Die strand is ook binne maklike bereik.
Die oopplan-kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir tot 2 gaste. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Vir u gerief is die kamer toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en TV. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad met dagbeddens. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1262 Main Road, T15 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Room@SelborneGolfEstatePennington het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1262 Main Road, T15 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang