Successfully reported

Ta Mala's Self-Catering Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Naomi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike verblyf! Rustic maar gemaklike verblyf! Wonderlike klein dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Uistekend! Dit was fantasties, uitstekende verblyf en baie hulpvaardig. Ek het 'n papwiel gehad en hulle het my na 'n werktuigkundige verwys, TF Tyres, wat my dadelik kon help!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Meerkat is knus, met ekstra bonusse en oop kommunikasie met die gasvrou. Ons het heerlik gebly in Meerkat! Die hangmat by die braaier en die buitestort is lekker bonusse. Die kommunikasie was duidelik en sy was deurgaans beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very pleasant. We enjoyed our stay. Everything was as advertised. The cottage has a very pleasant atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie stil en rustig. Uitstekende plek, netjies, besondere dekor en goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelma C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was 'n heerlike plek om te bly terwyl ons die dorp verken. Die woonstel is netjies en baie smaakvol toegerus. Baie skoon en netjies en 'n heerlike plek om te bly. Die kaggel maak die woonstel heerlik warm in die koue wintersaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Charming verblyf. Ons het heerlik gekuier. Swart stofie was wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

5 ster. Pragtige akkommodasie, alles wat jy kan benodig is daar. 'n Heerlike houtstoof teen die koue winter se byt en snoesige kamer met heerlike warm badkamer. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfekte sentrale verblyf vir twee mense in die pragtige Prins Albert. Baie sentraal geleë, maar privaat. Windpomp is pragtig gerestoureer en keurig versier. Die woonarea is ruim, gerieflik en goed toegerus, met 'n heerlike binnekaggel en 'n onderdak buitebraai. Die slaapkamer het eersteklas beddegoed en 'n praktiese badkamer met 'n lekker ruim stort. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang