Successfully reported
+43

Ta Mala's Self-Catering Cottages

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige dorpie Prins Albert, in die hartjie van die Karoo geleë. Die hoofhuis is in 1860 gebou en met sy houtvloere, bamboesplafonne en dik mure, alles deel van die ryk geskiedenis van die Groot Karoo. Die eienaars het baie sorg geneem om hierdie monument met sy vele interessante kenmerke te restoureer.

Verblyf word gebied in 5 eenhede met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in elk, behalwe vir Meerkat wat net 2 volwassenes kan slaap. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n privaat onthaalarea met braaigeriewe.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad en parkeerplek van die straat af.

Die kothuise is een straat agter die hoofpad van Prins Albert, wat dit baie sentraal maak, maar nie te midde van die geraas nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Naomi H
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike verblyf! Rustic maar gemaklike verblyf! Wonderlike klein dorpie!
Sep 2025
Fritz J
Besigheidsreis
5.0
Uistekend! Dit was fantasties, uitstekende verblyf en baie hulpvaardig. Ek het 'n papwiel gehad en hulle het my na 'n werktuigkundige verwys, TF Tyres...
Sien meer
Aug 2025
Anel C
Saam met lewensmaat
5.0
Meerkat is knus, met ekstra bonusse en oop kommunikasie met die gasvrou. Ons het heerlik gebly in Meerkat! Die hangmat by die braaier en die buitestor...
Sien meer
Aug 2025
Hein V
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant. We enjoyed our stay. Everything was as advertised. The cottage has a very pleasant atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Walter F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil en rustig. Uitstekende plek, netjies, besondere dekor en goeie fasiliteite.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ta Mala's Self-Catering Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Market Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5347a44a39a10708560e51a8f1d27e166603525b9094664f176121d12a2a79bbf9f4c550fd6d06145cda740045e21a92862?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 85 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224259669502 22.028580307961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang