Successfully reported

Taaiboschfontein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese gasteplaas! Stilte, netheid, alles wat nodig is - en die vriendelikheid. Dit was die lekkerste kuiertjie onder die Karoosterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefanie
Taaiboschfontein
Dankie vir jou resensie, Marlene. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom by Taaiboschfontein! Groete Taaiboschfontein-span

Nadia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Karoo op sy beste! Heerlike plekkie, rus en vrede vir jou siel! Uiters netjies en skoon. Lezanne se diens was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik, sal weer daar stop. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Veilige (plaas)huis van huis met alles wat mens nodig het. Taaiboschfontein het ons aangenaam verras! Dis veilige, skoon en netjiese akkommodasie met gemaklike beddens en 'n heerlike stort. Voeg daarby varsgebakte roosterkoeke, plaaswors en Karoo tjoppies en enige reisiger het alles wat hulle nodig het! En daar vergeet ek amper van die lieflike swembad om in af te koel. Ons sal weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Excellent. It was the perfect overnight stop. Friendly staff and a very quiet, neat establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Heerlik rustig. Lezane was die beste ontvangsdame nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor I
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Nice and quiet. Excellent service and cleanliness. It rained overnight, so the travel back to the main road was muddy and 19 km long.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chantelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

My nuwe gunsteling oornag plek in die Karoo! Ons het heerlik oornag by Taaiboschfontein, oppad terug na Gauteng. Ontbyt word van 6am af al bedien, dan kan mens lekker vroeg weer in die pad val. Die 15km grondpad het ons maklik en vinnig met 'n Sedan gery. Dit was regtig die moeite werd en goeie waarde vir geld! Lezanne is 'n juweel en het ons baie tuis laat voel. Koop by hulle 'n Karoo tjoppie en Sanna se kerrie beetslaai en gooi op die kole en verwonder jou aan die ongelooflike sterreprag. Ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rebekka S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik en gemaklik. Lezanne was 'n ongelooflike gasvrou en ons het veel meer tot ons beskikking gehad as wat nodig was. Pragtige, goed-toegeruste plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stefanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 096
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 096
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 096
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaiboschfontein, 30km from Three Sisters, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55f9050146e1a9dd81fc81a876f834106719d6b2b57053000c285597b4bce1cbfa4c90aababa624829d64b6c94cb581abcbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 096 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Taaiboschfontein 30km from Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.922218840584 22.895282506943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang