Successfully reported
+17

Tabak Huiz

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Lemoenfontein 387 Portion 12, Bojanala, Silwerkrans, 2835, Noordwes
  • Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Tabak Huiz is 'n bekoorlike, gerestoureerde ou tabakskuur op 'n wildplaas sowat 44 km vanaf Sun City en 53 km vanaf Rustenburg. Dit is 'n ideale toevlugsoord vir 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Dié selfsorgeenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan een 'n aparte suite is, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Elke slaapkamer in die hoofeenheid het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n boma en gaste kan ook vrylopende wild sien. Wildritte en 'n skemerkelkie is op Tabak Huiz se wildkykvoertuig beskikbaar. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Farm Lemoenfontein 387 Portion 12, Bojanala, Silwerkrans, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Tabak Huiz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Lemoenfontein 387 Portion 12, Bojanala, Silwerkrans, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e45081ea54ac47612efecc37c2d171678d1b4565a07b32999f45ec869cbc960315187417c38d876e0c0a16cf8ca5c20be43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 Farm Lemoenfontein 387 Portion 12 Bojanala 2835 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.503277568661 26.88783539617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang