Successfully reported

Tadima Lodge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bronwen G
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

It was a relaxing break. We enjoyed our time at Tadima Lodge and would recommend it to other travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James K
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Bederf. Baie lekker, mooi uitkyk en die chef was 'n groot plus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laborwa G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Excellent. Excellent place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Modern, gerieflik en uitstekende waarde vir geld. Tadima Lodge was als en meer! Die ligging is pragtig, die huis modern en gerieflik ingerig, die ondersteuning van Ulene was baie hulpvaardig en die kersie op die koek was Lloyd en Lucas wat vir ons kos gemaak het en als skoon en netjies gehou het sodat ons net op rus kon fokus. Ek beveel Tadima Lodge sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Ideale huis vir groot familie saam kuiers. Pragtige uitsig. Gerieflik, uitstekende kok. Ongelukkig baie lek plekke tydens reën, dit sal dringend aangespreek moet word. Meer voorsorg moet getref word tydens kragonderbrekings, bv. lampe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Puik! Baie, baie dankie vir 'n besonderse ervaring! Alles was puik! Ons het al by baie soortgelyke plekke gebly en dié was by verre die beste. Alles is skoon en netjies en mooi opgepas. Lucas en Lloyd was so groot bederf! Niks was te veel moeite vir hulle nie. Ons gaan vir seker weer by Tadima Lodge kom kuier. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanmarie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ongelooflike ervaring, Tadima sien ons weer! Dankie vir een van die lekkerste naweke in die bos. Ons was bederf van ons kroontjie tot ons toontjie deur die vriendelike personeel en persoonlike sjef. Luuks, ruim, asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Wonderful weekend. Great place, great staff. Really worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 84

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 11 500
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 500
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 11 500
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    10 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Cyfterfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Thabazimbi, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2882ffc68c41ca3bd79510fb5d8bc47d2be06dfd91de01d79be57393e4eb242ea3e7df41c7357cb2d5a8b36af9976b8d7015?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 500 per nag (plek vir 14) 8 5 1 5 7 Cyfterfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77209 28.023204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang